Om te bid soos ’n groot man

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Barend Vos
Barend Vos

In hierdie droewe dae van verkiesings en veldtogte en verydelde hoop draai dié ou gesangversie gereeld in my kop: “Terwyl ons bid vir elke volk deur U op aard’ geplant, hóór ons, o Heer, wanneer ons bid vir hierdie dierbaar land.”

Dan voel ek op die plek skuldig omdat ek nie by elke denkbare geleentheid vir hierdie dierbare land bid nie. Omdat ek so sukkel om hoegenaamd vir iets anders as myself en my eie kring in ons klein hoekie te bid.

Dié gesukkel kom al van ver, dalk van my kindergebedjie-dae af, toe ek geleer is om bloot te sê: “Ek is ’n kindjie klein; Jesus, maak my hartjie rein!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos