Onherstelbaar verbrokkel en onversoenbaar

akkreditasie
Annemarie van der Walt
Annemarie van der Walt

In die hoogste skeihof in die Republiek van Suid-Afrika staan die twee partye teenoor mekaar: Die verweerder is geklee in ’n narrepak van groen, geel en swart; die eiser, tam en verwese, dra volgens beskikbare sensussyfers 57 miljoen lanferbande om die arm. Of wag, die verweerder het nie opgedaag nie.

Dit mag wees dat sy bloulig-kavalkade teëspoed opgetel het of oudergewoonte laat is, of daar is die uiters skraal moontlikheid dat die skeisaak vanweë die een of ander duistere mirakel verander het van bestrede na onbestrede en sy teenwoordigheid dus oorbodig sou wees.

Die regsverteenwoordiger namens die eiser skuif aan stapels papiere op die lessenaar en kyk nie eens op toe die regter vra of dié huwelik werklik onherstelbaar verbrokkel het nie. ’n Voor-die-hand-liggende-vraag verdien nie eintlik ’n antwoord nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.48
+0.4%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,784.24
-0.5%
Silwer
22.82
-1.4%
Palladium
1,786.50
+2.0%
Platinum
959.38
+0.4%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos