Ons moet WB teen ANC wen sonder Faf, AB

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Charles Smith
Charles Smith

Elkeen van ons probeer op sy en haar eie manier die land uitpluis en maak werk voor die plaaslike verkiesing op 1 November.

Hier is vir jou ’n toets wat jy op jou eie kan doen: Kies die Protea-krieketspan vir die eerste wedstryd in die T20-Wêreldbeker teen die Aussies met dié opdrag: Jy moet wen, maar die Suid-Afrikaanse gegewe is ononderhandelbaar (lees, die kwotastelsel).

Dan kry jy dié tameletjie by: Jy moet plek kry vir Faf du Plessis (die beste kolwer in die Indiese Premierliga), AB de Villiers (seker die beste T20-krieketspeler ooit) en Rilee Rossouw (wat uit die Proteas die pad gevat het omdat hy nie seker is van sy plek in die span nie).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos