Ons praat nie reguit nie, nee, ons praat vaag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hennie van Coller
Hennie van Coller

Die wulpse meisie in styfspannende swemklere staar met selfvertroue na die televisiekamera en onderhoudvoerder.

Terwyl hy vryf oor sy pikswart hare – wat lyk asof dit in ’n Mercedes-windtonnel was – en skitterwit glimlag vir die kykers, vra hy stralend: “En wat wil jy as Mej. Suid-Afrika-finalis graag bereik in jou openbare én private lewe?”

“O, ek is ’n omgee-mens met ’n bitter klein hartjie en ’n diep gevoel vir die lydendes. Ek glo ook dat ons sáám meer kan vermag. Daarom gaan ek al my tyd bestee aan vigs-wesies, slagoffers van geslagsgeweld, dakloses in Pakistan en die beskerming van die Indiese olifant. Op persoonlike vlak gaan ek strewe na geluk en vervulling. As ek ’n deugsame man ontmoet, wil ek graag ’n ondersteunende vrou vir hom wees en ’n liefdevolle moeder vir my kinders.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
21.29
-0.5%
Rand - Euro
18.21
-1.2%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Goud
1,783.02
+0.9%
Silwer
22.51
+0.6%
Palladium
1,813.50
+1.6%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos