Onthou Paton se liberalisme

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jan-Jan Joubert
Jan-Jan Joubert

In die VSA is daar eintlik net twee politieke partye wat ooit wen in enige politieke wedloop en dus net twee partye wat regeer: die Demokrate en die Republikeine. Die mees onlangse goewerneur wat nie uit een van dié twee partye kom nie, is die voormalige rofstoeier Jesse Ventura in Minnesota (1999-2003), wie se ondersteuners mildelik die slagspreuk “My goewerneur kan jou goewerneur opdons” gebruik het.

Elke VSA-deelstaat word deur een van die twee kolos-partye geregeer en elk van die 435 lede in die huis van verteenwoordigers behoort aan óf die Republikeine óf die Demokrate. Die senaat het darem twee onafhanklike senatore, Bernie Sanders van Vermont en Angus King van Maine, maar hulle koukus saam met die Demokrate en veral The Bern sal seker nooit saam met die Republikeine stem oor ’n verdelende kwessie nie, so eintlik is dit maar ’n keuse tussen twee partye.

In regering is daar deesdae ’n al hoe groter verskil tussen die twee kolosse.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos