Deel

Ope brief aan Cyril Ramaphosa: ‘Jy breek my hart, maar ek bly hoop’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa wag in Februarie vanjaar om sy staatsrede te lewer. Dit was in skrille kontras met sy eerste staatsrede in 2018 toe die atmosfeer gelaai was met die statiese elektrisiteit van hoop.  Foto: Gallo Images
Pres. Cyril Ramaphosa wag in Februarie vanjaar om sy staatsrede te lewer. Dit was in skrille kontras met sy eerste staatsrede in 2018 toe die atmosfeer gelaai was met die statiese elektrisiteit van hoop. Foto: Gallo Images

Daar was ’n tyd toe sy hom tot heilige verhef het, maar die groot fees van hul liefde is verby. Willemien Brümmer skryf ’n openhartige brief aan pres. Cyril Ramaphosa.

Liewe Cyril

Ek het lank gewik en geweeg of ek vir jou moet skryf, want daar is ’n sekere arrogansie en breedsprakigheid aan ope briewe. Ek weet ook ek behoort jou as “meneer die president” aan te spreek, maar hierdie voel meer na ’n binnekamer-gesprek – so veroorloof my asseblief die poëtiese vryheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
-1.2%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos