Opposisie se reaksie op staatsrede is ook niks nuuts

akkreditasie
Pres. Cyril Ramaphosa lewer Donderdagaand se staatsrede.Foto: Esa Alexander
Pres. Cyril Ramaphosa lewer Donderdagaand se staatsrede.Foto: Esa Alexander

Opposisiepartye se (voorspelbare) reaksie op pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede het Heindrich Wyngaard bra mismoedig oor die toekoms van opposisiepolitiek gemaak.

“Ons het alles voorheen gehoor,” skyn die oorkoepelende reaksie van opposisiepartye op vanjaar se staatsrede van pres. Cyril Ramaphosa te wees. “Dit het niks nuuts opgelewer nie.”

Die president het die toespraak begin deur te verwys na die vrylating Donderdag, 31 jaar gelede, van oudpres. Nelson Mandela toe hy as ’n vry persoon deur die hekke van die Victor Verster-gevangenis gestap het, “simbolies van die veerkragtigheid en dapperheid van die mense van Suid-Afrika”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos