Padkos is so eie aan Afrikaans as dêmmit

akkreditasie
Hennie van Coller
Hennie van Coller

’n Ware heer reageer altyd hoflik op ’n dame se versoek en begeertes – én voldoen meestal ook daaraan.

Kyk nou net vir Harry. Eens die onstuimige seun van ’n kroonprins en kleinseun van ’n koningin. Nou sit hy, titelloos bedees (en enigsins verdwaas) terwyl vroulief, Meghan, eers frons, dan snik, en duidelik die septer swaai.

Toe P.G du Plessis destyds ’n lesing gelewer het by die Universiteit van Natal in Pietermaritzburg het ’n knap (en aanvallige) vroulike derdejaar hom gekonfronteer oor die slot van Die nag van Legio wat haar “nie bevredig het nie”. Waarop Pieter droog geantwoord het dat hy bitter jammer is, omdat dit een van sy hoofdoelstellings in die lewe is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos