Pieter Labuschagne: Wat Malema nié vir die BBC gesê het nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Pieter Labuschagne
Prof. Pieter Labuschagne

Julius Malema was onlangs die gas op die BBC se geselsprogram ‘Hard Talk’. Pieter Labuschagne ontleed die onderhoud aan die hand van Malema se lyftaal.

Om saam te val met die EFF se negende bestaansjaar einde Julie, is Julius Malema, die partyleier, genooi om deel te neem aan die BBC-geselsprogram Hard Talk.

Dis ’n gesaghebbende program met Stephen Sackur wat skerp, ontledende vrae aan sy gaste stel en ’n uitstekende platform bied vir gaste om hul standpunte te verduidelik en te verdedig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos