Deel

Pieter Malan: Is ons te doof om te hoor wat seuns sê?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

My Nuwejaarsvoorneme is om minder bevooroordeeld en stiksienig te wees – oper vir nuwe idees en om te leer van ander.

Dis met hierdie voorneme in gedagte dat ek deesdae hard probeer om my jonger huisgenote se liefde vir rap en hip-hop te verstaan. Daarom luister ek en vra uit. Dis moeilik. Maar ook insiggewend.

So vind ek die afgelope week uit dat die “beste song ooit” ’n nommertjie is met die titel “No Role Modelz” deur J. Cole. (Ja, ek het seker gemaak, volgens my kenner en raadgewer is die beskrywing “beste song ooit” geen hiperbool nie. Dit is onbetwisbaar en ongetwyfeld die musiekhoogtepunt sedert die moderne era in 1954 ingelui is met Elvis Presley se “That’s All Right Mama”).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 175/5
West Indies 260/10
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 249/10
Netherlands 176/6
Rand - Dollar
18.53
-0.1%
Rand - Pond
22.66
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
989.89
+0.6%
Palladium
1,413.45
-0.2%
Goud
1,961.97
-0.9%
Silwer
22.44
-0.5%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos