Deel

Pieter Malan: ‘Toksiese’ probleme soek slim oplossings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Hoekom is ons in Suid-Afrika so lief daarvoor om moeilike vrae óf te ontduik óf te probeer beantwoord met oorvereenvoudigde antwoorde?

Waarom is ons so dikwels uitgelewer aan slimjan-kommentators en politici wie se kitsoplossings net illustreer dat hulle nie die kompleksiteit van die probleem verstaan nie?

Die lawaai oor Stellenbosch se besluit om sekere manskoshuise oop te stel vir vroue is ’n goeie voorbeeld. Aan die een kant die tradisionaliste wat hoog opgee oor ’n “koshuiskultuur” wat oor dekades ontwikkel het en aan die ander kant diegene wat reken die antwoord is eenvoudig: Daar is veel meer vroue as mans wat koshuiskamers soek, so skop die manne uit die bed.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 257/4
Netherlands 0
besig om te laai... Regstreeks
Exeter Chiefs 0
Montpellier 0
besig om te laai... Regstreeks
Papua New Guinea 0
United States of America 235/7
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
United Arab Emirates 265/5
besig om te laai... Regstreeks
Cameroon (w) 83/10
Sierra Leone (w) 78/1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos