Plek vir feite én misterie in dié soort gesprekke

akkreditasie

Soos verwag kry die teoloog Ben du Toit tegelyk applous en dwarsklappe oor sy omstrede boek God: Is daar ’n ander antwoord?

Sommige teoloë en kerkmense vra skerp vrae oor Du Toit se ommekeer – van ’n bekroonde boek wat geloof in God verdedig tot sy “radikale bevryding” van tradisionele, godsdienstige idees, soos dat God die Skepper is. Du Toit is nou oortuig die mens is skepper en dit kom alles uit die mens se evolusionêr gevormde skeppende breinprosesse. Die wetenskapsjoernalis George Claassen en andere prys Du Toit dat hy deur sy boek bygelowigheid en religie verlaat het om die vrugbare grond van rasionele denke en die wetenskap te betree.

Die dwarsklappe én die applous is ’n probleem, omdat dit sinvolle gesprek tussen geloof en wetenskap kelder. ’n Deel van die probleem is dat Claassen, in aansluiting by wetenskaplikes soos Richard Dawkins, fundamentalistiese godsdiensuitings (soos dit voorkom in “kreasionisme” en “intelligente ontwerp”) verhef tot die enigste vorm van geloof en nie juis ag slaan op kritiese geloofsverantwoording soos moderne teoloë dit doen en predik nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.9%
Rand - Pond
20.69
+0.8%
Rand - Euro
17.20
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.01
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,840.68
0.0%
Silwer
24.58
+1.8%
Palladium
2,072.50
+3.5%
Platinum
1,048.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos