Poësie in Bybel raak verlore in dié vertalings

akkreditasie
Prof. Wilhelm Jordaan (78), buitengewone professor in sielkunde aan die Universiteit van Pretoria, is met die Stalsprys vir sielkunde vereer. Foto: Verskaf
Prof. Wilhelm Jordaan (78), buitengewone professor in sielkunde aan die Universiteit van Pretoria, is met die Stalsprys vir sielkunde vereer. Foto: Verskaf

Vertalers weet goed vertaling is geen maklike taak nie. Die uitdrukking “lost in translation” word gereeld gehoor en net dan en wan is daar sprake van “gained in translation.”

Vertalings help ons met begrip van ander mense, hul tale en kulture. Dink wat het ons gewen met Antjie Krog en andere se vertalings van inheemse verse in werke soos Met woorde soos met kerse en die sterre sê ‘tsau’.

Bybelvertalings is ’n mynveld, veral as verduidelikende vertalings eerder as direkte vertalings gebruik word, wat dan die krag van simboliek en poësie in Bybeltekste ondermyn. Soos dit gebeur het in Kolossense 4:6, wat in ’n 1983-vertaling lui: “Wat julle sê, moet altyd vriendelik wees en van goeie smaak getuig; en julle moet weet hoe julle elkeen behoort te antwoord.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos