Deel

Polisie gekap oor taalbeleid in Wes-Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

‘Dit verbluf dat die Wes-Kaapse polisiediens voortgaan met ’n ver­engelsingspoging wat reeds in die Noord-Kaap ná ’n draai in die hof in die stof gebyt het.”

So sê dr. Conrad Steenkamp, hoof van die Afrikaanse Taalraad, ná ’n berig (DB 11/3) waarvolgens die Wes-Kaapse SAPD weier om nie-Engelse dossiere van polisiekantore te aanvaar. Alle verklarings en dokumentasie moet blykbaar in Engels wees, ongeag die taal of tale van die betrokkenes.

Dr. Zakeera Docrat, ’n forensiese taalkundige aan die Universiteit van Wes-Kaapland wat navorsing oor meertaligheid in die polisiediens en regsisteem doen, sê die negatiewe gevolge van die SAPD se taalbeleid word nou stadig maar seker sigbaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.21
+0.3%
Rand - Pond
23.87
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.45
+0.7%
Palladium
1,412.92
+0.5%
Goud
1,962.71
+0.0%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos