Deel

Rapule Tabane: Desentralisering is dalk al uitweg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rapule Tabane   Foto: Melinda Stuurman
Rapule Tabane Foto: Melinda Stuurman

Gedurende die Kodesa-onderhandelinge in die vroeë 1990’s het die ANC daarop aangedring dat ’n toekomstige Suid-Afrika ’n unitêre staat moet wees. Voorstelle van die Nasionale Party (NP), die IVP en Demokratiese Party vir ’n meer gedesentraliseerde regering is sterk teengestaan.

Die ANC was gekant teen ’n land waar groepe – stamme of verskillende rasse – hul eie sake bestuur omdat dit die doel van ’n verenigde, nasionale nierassige en nieseksistiese land sou ondermyn. Hy het weggedoen met tuislande soos Ciskei, Bophuthatswana en Venda en daar is uiteindelik ooreengekom op nuwe provinsies, wat maar min magte gekry het. Dit lyk wel nou of die nasionale projek baie stadig afgebreek gaan word.

Die ANC-regering het die land in die afgelope 28 jaar wanbestuur, wat gelei het tot die ineenstorting van talle dienste. Die grootste krisis is kragvoorsiening. Die Kaapstad-metro gee nou die pas aan met ’n projek om inwoners se totale afhanklikheid van Eskom en die ongerief van beurtkrag te verminder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.31
-0.8%
Rand - Pond
22.49
-1.1%
Rand - Euro
19.77
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
975.89
+0.8%
Palladium
1,414.08
+0.9%
Goud
1,956.88
-1.1%
Silwer
22.99
-1.1%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos