Rapule Tabane: Geduld raak op oor beurtkrag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rapule Tabane erken dat hy eintlik nie van die kollig hou nie. “Ek het eintlik nie kans gesien vir die onderhoud nie – ek wil nie die onderwerp van ’n profiel wees nie, ek wil die profiel skryf.”Foto: MELINDA STUURMAN
Rapule Tabane erken dat hy eintlik nie van die kollig hou nie. “Ek het eintlik nie kans gesien vir die onderhoud nie – ek wil nie die onderwerp van ’n profiel wees nie, ek wil die profiel skryf.”Foto: MELINDA STUURMAN

‘Ons is besig om voor te kom, ons bou kragstasies en een daarvan is reeds aanlyn en binne nog 18 maande tot twee jaar sal mense van enige probleme oor kragverskaffing en Eskom vergeet het,” het Cyril Ramaphosa in September 2015 gesê.

Dit was ’n opgewekte Ramaphosa, toe die adjunkpresident, wat teenoor die opposisie gespog het en ’n beroep gedoen het op die nasie om geduldig te wees en die regering te vertrou om die kragprobleem binne minder as twee jaar op te los.

Dis sewe jaar later. Kragonderbrekings, of beurtkrag, soos die regering sagkens daarna verwys, is op sy ergste. Vanjaar het ons al meer as 90 dae van beurtkrag gehad. Ons lewe in wêreld wat ons nooit voorsien het nie: dankbaar om elektrisiteit te hê vir twee uur, dan is dit weg vir vier uur en dan is dit genadiglik weer terug vir twee uur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos