Rapule Tabane: Verbetering op David Mabuza?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rapule Tabane    Foto: Melinda Stuurman
Rapule Tabane Foto: Melinda Stuurman

Die afgelope vyf jaar was daar angstigheid oor die moontlikheid dat adj.pres. David Mabuza vir pres. Cyril Ramaphosa kan vervang indien die president om die een of ander rede sy amp moet neerlê.

Dis omdat Mabuza ’n lustelose leier is oor wie se kop verskeie skandale hang uit sy termyn as premier van Mpumalanga. Sy weë is duister, hy staan nie onderhoude toe nie en kom oninspirerend voor wanneer hy vrae in die parlement beantwoord. Sakelui en ander belangegroepe het derhalwe gemeen dit sal ’n terugslag wees indien hy die president word.

Boesem Paul Mashatile, die ANC se nuwe adjunkpresident, meer vertroue in? Oudpres. Thabo Mbeki het verlede jaar, toe die paneel wat deur die parlement aangewys is die Phala Phala-kwessie ondersoek het, gewaarsku die ANC moet voorberei op die vraag wat sal gebeur indien Ramaphosa sy pos moet neerlê. En die ondersoeke na Phala Phala is nog nie afgehandel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India 0
Australia 84/4
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 0
South Western Districts 0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 0/0
Border 0
Rand - Dollar
17.69
+0.4%
Rand - Pond
21.40
+0.2%
Rand - Euro
18.99
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Platinum
978.08
-0.9%
Palladium
1,660.73
0.0%
Goud
1,881.04
+0.3%
Silwer
22.44
+0.5%
Brent-ruolie
85.09
+1.7%
Top-40
73,968
0.0%
Alle aandele
79,976
0.0%
Hulpbronne 10
74,722
0.0%
Industriële 25
103,851
0.0%
Finansiële 15
16,339
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos