Redes vir wig tussen Seoel, Washington

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Seoel in Suid-Korea. Foto: Unsplash/Ping Onganankun
Seoel in Suid-Korea. Foto: Unsplash/Ping Onganankun

Op die aarde is daar verskeie plekke waar krisisse skielik handuit kan ruk en selfs tot oorlog kan lei. Die gevaarlikste een, sekerlik op kort termyn, is die Koreaanse skiereiland.

Daar het die kommunistiese Noord-Korea vandeesweek ’n splinternuwe missiel met die naam Hwasong-8 getoets. Wat dié missiel so gevaarlik maak, is dat dit kernbomme kan dra, hipersonies (teen duisende kilometer per uur) kan vlieg en groot afstande kan aflê. Selfs Amerika is binne bereik.

Terselfdertyd het die Noord-Koreaanse diktator, Kim Jong-oen, te kenne gegee dat hy die kommunikasiekanaal tussen sy regering en die pro-Westerse Suid-Korea wil herstel. Daarteenoor het hy pogings van die Amerikaanse regering om ook ’n kommunikasiekanaal tussen Washington en Pjongjang te skep, bruut van die hand gewys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos