Regters pionne in haar geveg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lindiwe Sisulu. Foto: Edrea du Toit
Lindiwe Sisulu. Foto: Edrea du Toit

Die tweede week van 2022 is deur twee name oorheers: Novak Djokovic en Lindiwe Sisulu.

Oor Djokovic sal ek maar net sê dit is jammer dat so ’n gewilde sportman die verkeerde voorbeeld stel deur inenting te weier en die skuiwergate in wetgewing te gebruik om met sy lewe en loopbaan aan te gaan.

Aangaande Sisulu, minister van toerisme, moet ’n mens besef haar omstrede meningstuk verskyn in die konteks daarvan dat die ANC vanjaar ’n nasionale kon­ferensie hou waarop leiers verkies word. Sy het in haar bydrae die waardes wat die Grondwet onderlê, bevraagteken en gesê dit weerspieël nie Afrika-waardes nie. Maar sy het nie gesê wat Afrika-waardes is of hoe die Grondwet dan sal lyk as dit dié waardes navolg nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 269/7
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.50
-0.7%
Rand - Pond
21.05
-0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.12
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.8%
Goud
1,811.76
-0.4%
Silwer
23.40
+1.6%
Palladium
1,905.50
+1.5%
Platinum
984.00
+0.8%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos