Rudi Swanepoel: Doen ’n stringetjie krale enige skade?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ds. Rudi Swanepoel  Foto: Argief
Ds. Rudi Swanepoel Foto: Argief

Wat vorm ’n mens se idees oor mans wat juwele dra, wonder Rudi Swanepoel.

Daai outjies by die see het altyd vir my so cool gelyk. Ek sou eers veel, veel later in my lewe besef hoe ek hulle sou kón beskryf: Hulle het tuis in hul velle gelyk.

Dit was hier by 1984, 1985. Ons was bevoorreg om rofweg een keer per jaar Durban (later Margate en Uvongo) te besoek. Dit was draairoomys- en sonroomdae wat nou soet en dan soos klapper geruik het. Ons het soggens opgepak (járre se werk om alles reg te kry, het dit gevoel) om strand toe te gaan, grafies en emmertjies gehad en ek het raas gekry (net een keer) omdat ek nie behoorlike toestemming gevra het om my suster in haar costume af te neem nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India 0
Australia 174/8
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Dolphins 0
besig om te laai... Regstreeks
Northern Cape 0
Easterns 0
besig om te laai... Regstreeks
Titans 0
Boland 0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 0
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 0
Western Province 0
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 0/0
South Western Districts 0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 0/0
Border 0
Rand - Dollar
17.70
+0.3%
Rand - Pond
21.46
-0.1%
Rand - Euro
19.04
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.35
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
982.78
+0.2%
Palladium
1,666.75
+0.4%
Goud
1,885.07
+0.5%
Silwer
22.54
+1.0%
Brent-ruolie
85.09
+1.7%
Top-40
74,259
+0.4%
Alle aandele
80,271
+0.4%
Hulpbronne 10
74,744
+0.0%
Industriële 25
104,269
+0.4%
Finansiële 15
16,470
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos