Rugby nie net getjommel van toksiese mans

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Charles Smith
Charles Smith

Die berugte meelbomtoets tussen die Springbokke en die All Blacks op Eden Park in Auckland, Nieu-Seeland, is in ons latte van die tagtigs se geheue ingebom. Dit sal só wees totdat ons by wyse van spreke ons tôks as rugby-malles ophang.

Die toets op 16 September 1981 – 40 jaar gelede – is belangrik. Dit was die begindae van televisie. Ons het vroeg na die drama doer vêr gekyk. Dit was spannender as die cowboystorie High Chaparral. Op die televisieskerm vol sneeu kon ons sien hoe ’n vliegtuig oor die stadion sirkel en meelbomme afgooi. Ek sien op YouTube ’n banier met die woord “Biko” is aan ballonne geheg en afgegooi. Het ons geweet wie Biko was?

Ons mag toe nie die name Steve Biko en Nelson Mandela geuiter het nie. PW en die Broeders sou jou agterstewe skop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,798.87
+0.1%
Silwer
24.03
-0.2%
Palladium
1,972.00
+0.6%
Platinum
1,014.01
+0.2%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos