Rustigheid ná ’n wakker nag oor my kruisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Esté Gross Foto: Fathom Media
Esté Gross Foto: Fathom Media

Die wekker gaan vroeg af. Ek dommel traag, nog half aan die slaap, moerkoffie in my beker. Miskien sal dít my help om wakker te word, want ná ’n marathon-aand van gedagtes oor die verkiesings en nuusberigte wat bly maal in my kop, het ek skaars ’n oog toegemaak.

Ek kuier by my ma in Heidelberg (Gauteng). ’n Vriendin kom laai ons op om ’n ent uit die dorp op ’n plaas te gaan stap.

Wanneer jy eers die vars lug diep deur jou longe trek, is jy tog bly jy het besluit om vandag saam te stap tot by die onderste plaashek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 25/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.13
+0.4%
Rand - Pond
21.53
+0.1%
Rand - Euro
18.29
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,794.40
+0.5%
Silwer
22.95
+0.2%
Palladium
1,803.32
+0.2%
Platinum
957.10
-0.9%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,527
-0.1%
Alle aandele
69,914
-0.1%
Hulpbronne 10
65,672
+0.1%
Industriële 25
93,660
-0.3%
Finansiële 15
13,402
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos