Selfdood: As rouheid van dood deel word van koshuis-gemeenskap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ky Rowe is vroeg in Augustus in die Simonsberg-manskoshuis dood. Hy was volgens dr. Leslie van Rooi ’n sagte, warm persoon vir wie almal lief was.  Foto: Instagram
Ky Rowe is vroeg in Augustus in die Simonsberg-manskoshuis dood. Hy was volgens dr. Leslie van Rooi ’n sagte, warm persoon vir wie almal lief was. Foto: Instagram

Die laaste paar weke kon die gemeenskap van die Simonsberg-manskoshuis van die Universiteit Stellenbosch saam met Ky Rowe se familie en vriende rou. Leslie van Rooi skryf oor saam bid, huil en vloek.

Kyran (Ky) Rowe se selfdood ’n paar weke gelede in die Simonsberg-koshuis van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan nog lank by ons bly. Dit is moeilik om te bepaal of ’n mens lesse uit so ’n ervaring kan leer. Maar so ’n sterfte help ’n mens dalk tog om anders na die lewe te kyk.

Meer as 11 jaar is my lewe deel van die Simonsberg-koshuis-gemeenskap in die middel van Merrimanlaan in Stellenbosch. Ons bly oorkant die hospitaal, waar die sirenes van die ambulanse jou gereeld herinner aan angs, pyn en redding.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos