‘Selfverbetering’: Seksspeelgoed vir goeie Afrikaner-vroue

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Toe die pakkie vir haar vriendin by Erla-Mari Diedericks afgelewer word in ’n eenvoudige bruin kartonboks, kon dit letterlik enigiets wees. Geen etikette of prentjies of enigiets wat kan verklap wat binne skuil nie. As ‘daai dêng’ in bruinpapier en slim woorde toegedraai word, kan ons immers almal rustiger slaap. Foto: iStock
Toe die pakkie vir haar vriendin by Erla-Mari Diedericks afgelewer word in ’n eenvoudige bruin kartonboks, kon dit letterlik enigiets wees. Geen etikette of prentjies of enigiets wat kan verklap wat binne skuil nie. As ‘daai dêng’ in bruinpapier en slim woorde toegedraai word, kan ons immers almal rustiger slaap. Foto: iStock

Dinamiet kom in klein pakkies. Seksspeelgoed ook. Maar noem dit net ’n boek en jou ma sal nooit weet nie, skryf Erla-Mari Diedericks.

Nou die dag kla ’n vrou oor ’n radioadvertensie van die Plus One-vibrator wat oor KFM uitgesaai is. Haar kommer was dat die sensuele stem wat die produk adverteer jong luisteraars die verderf in gaan lei. Asof.

Wat my wel interesseer, is hoe Plus One sy produkte omskryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.98
-0.1%
Rand - Pond
19.88
+0.3%
Rand - Euro
17.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,665.12
+0.3%
Silwer
18.92
+0.5%
Palladium
2,202.50
-0.1%
Platinum
862.50
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,003
+0.1%
Alle aandele
63,333
+0.1%
Hulpbronne 10
59,378
-0.7%
Industriële 25
76,941
+0.2%
Finansiële 15
13,815
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos