Slimstad se lamppale, vat dit stembus toe

akkreditasie
Barnard Beukman
Barnard Beukman

Lesers van Beeld op weekdae sou kennis geneem het van die strooptog op honderde hoë lamppale in Malibongwerylaan in aantog na die Lanseria-lughawe van Randburg en Cosmo City se kant.

“Ongesiens” een vir een omgetrek en gestroop van watter materiaal die misdadigers ook al as skroot kan verkoop. Beeld het reeds in ’n hoofartikel sterk daaroor standpunt ingeneem onder die opskrif “Lamppale wys groot skroef is los in SA”.

Intussen het die leser Anton Post ’n SMS gestuur dat dieselfde toedrag van sake op die Soweto-hoofweg heers. Dit is in die eerste plek deur die briefskrywer Piet Steyn se wenk dat sommige owerhede (en die media) van die Lanseria-stropery kennis geneem het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 22/0
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.82
+0.2%
Rand - Pond
20.90
+0.4%
Rand - Euro
17.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,789.89
+0.3%
Silwer
22.47
-0.2%
Palladium
1,845.00
-0.5%
Platinum
963.50
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,123
-0.6%
Alle aandele
72,537
-0.6%
Hulpbronne 10
69,116
-1.4%
Industriële 25
95,768
-0.2%
Finansiële 15
14,237
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos