Só kan Covid-19 verkiesing raak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Willie Spies
Willie Spies

Kan die Covid-19-pandemie die uitslag van die komende plaaslike verkiesing beïnvloed?

Hierdie vraag is aan die orde nadat die Verkiesingskommissie (OVK) se aanvanklike poging om die verkiesings strydig met die Grondwet uit te stel, deur die konstitusionele hof gefnuik is.

Twee naweke gelede het die gebruiklike landwye kiesersregistrasie plaasgevind. Die OVK maak gaandeweg syfers aangaande die kiesersregistrasie bekend en ontleders sit op die punt van hul stoele om die syfers te ontleed ten einde solank vroeë aanduidings te kry oor wat in die verkiesings verwag kan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 9/1
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 97/6
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.1%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.7%
Goud
1,783.98
+0.2%
Silwer
24.17
-0.5%
Palladium
2,019.47
-2.8%
Platinum
1,046.39
-0.3%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.5%
Industriële 25
85,379
-0.2%
Finansiële 15
13,931
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos