Soms loop die lewe duister draaie met ons

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Annelie Botes
Annelie Botes

In my dogtertjiejare was daar min wat ek meer begeer het as ’n babapop. En ’n pophuis van hout waarin jy kan regop loop, met ’n vloer en ’n venster en ’n deur wat kan sluit.

Die pop het ek in 1967 gekry toe ek in st. 2 was. Die pophuis wou my pa nooit bou nie. Seker oor pofadders en knopiespinnekoppe wat daar kan skuilhou. Ons moes tevrede wees met ’n pophuis gebou uit vrugtekissies. As die Kersvakansie verby is, moes ons dit afbreek. Bittere begrafnis van ’n ses-weke-huis wat my en my popkinders s’n was.

In 1998 toe ons Baai toe verplaas is, het die Wendyhuisie in die agterjaart van nr. 22 hierdie huis aan my verkoop. Die gryse het rakke, ’n venster, ’n waaier en ’n ou liasseerkabinet ingesit, en dit het my washuisie geword. Bêreplek vir skoonmaakgoed, kombuislappe, strykplank, emmers, stofsuier. Maar dis nie ’n stowwerige versamelnes nie. Alles het ’n plek en alles is skoon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos