Sonja Loots: As mense ons kinders met messe rondjaag, is elke dag in SA Halloween

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Verlede week, in die aanloop tot Halloween en die verkiesing, was ek by ’n internasionale konferensie in Kaapstad wat bygewoon is deur ’n groot groep akademici uit Wes-Europa, Amerika en elders.

Dit was verfrissend om ’n slag van aangesig tot aangesig gedagtes te ruil met vlees-en-bloed-mense, maar nadat Kaapstad so lank sonder toeriste was, was dit ook ’n skok om ’n slag weer die stad, en by implikasie die land en sy inwoners, deur die oë van vreemdelinge te sien.

Natuurlik was die besoekers oorweldig deur die skoonheid van ons strande en beïndruk deur die berg. Natuurlik het hulle soos konings geëet en goeie wyn gedrink. Helaas was dit ook deurgaans duidelik hoe gehawend, vuil, arm en gevaarlik die stad is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 76/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.95
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,774.50
+0.4%
Silwer
22.41
+0.1%
Palladium
1,847.50
+3.5%
Platinum
949.00
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,616
+0.1%
Alle aandele
71,100
+0.1%
Hulpbronne 10
67,242
-0.5%
Industriële 25
93,879
+0.2%
Finansiële 15
14,001
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos