Sonja Loots: Die kaalkoppe eet waansinnig voort, en hulle haat koolkoppe

akkreditasie

Die kaalkoppe eet tesame. Die ligte gloei metaalagtig op die kaalgepoleerde krone. Dit laat dink aan eierdoppe, oopgekraak tot monsteragtige misgeboortes van drillende wange en monde.

Die fone in die polisiekantoor waar aldrie werksaam is, lui skril. Die mense van Tshwane wil aanmeld dat hul kinders weg is, dat daar rowers in hul huise is, dat hul motors gekaap is, dat vroue verkrag en kabels gesteel word.

Die drie kaalkoppe eet ongestoord voort, want hulle hou nie van koue KFC nie. Hul veelvoudige kenne flap op en af terwyl hulle die vleis met vratige haas afwerk. Wanneer al die hoenderbene kaalgestroop in ’n slordige hoop gestapel lê, sit hulle verdwaas agteroor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.27
+0.2%
Silwer
24.05
-0.0%
Palladium
1,978.50
+0.7%
Platinum
1,016.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos