Sonja Loots: Moenie ’n dodelike virus sommer op sy baadjie takseer

akkreditasie

Omikron, heet die nuwe Covid-variant.

Genoem na die 15de letter van die Griekse alfabet. Tog was pres. Joe Biden nie naastenby die enigste wat die afgelope week met groot stelligheid van “Omnikron” gepraat het nie. Die naam van die virus het byna so vinnig muteer as die virus. Die verkeerde spelling was hoogs aansteeklik en dit kon boonop deur geen reisverbod ingeperk word nie.

Dit was frustrerend, want die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) se besluit om virusse met letters van die Griekse alfabet te benoem was eintlik veronderstel om die lewe maklik te maak. Die WGO wou eerstens ’n einde bring aan die mensdom se eeue oue hebbelikheid om byltjies te slyp wanneer virusse benoem word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.11
+1.4%
Rand - Pond
20.60
+1.2%
Rand - Euro
17.13
+1.5%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,842.82
+0.1%
Silwer
24.66
+2.1%
Palladium
2,071.50
+3.4%
Platinum
1,054.00
+2.6%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos