Sonja Loots: Skink twéé heildronke op die nuwe jaar se tweede week

akkreditasie

Die tweede week van Januarie, die week waarin die jaar al effe ingeleef en tweedehands begin voel, lê voor. Die sjampanjeborrels het verdamp en die vuurwerk­ontploffings is vergete.

Die week wat wag, is die een waarin baie van ons se vasbeslotenheid gaan wankel. Menige verbete voornemens gaan sneuwel. Ons gaan vir onsself in die spieël frons. Ons gaan tweederangs voel.

Die filosoof Bertrand Russell het juis gemeen dat die meeste lewens neerkom op ’n lang, uitgerekte toestand van tweede beste omdat die mens gedwing word tot ’n voortdurende kompromis tussen gekoesterde ideale en dit wat werklik moontlik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 142/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.61
-0.1%
Rand - Euro
17.26
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,840.98
-0.1%
Silwer
23.74
-1.0%
Palladium
2,154.09
+0.3%
Platinum
1,017.50
-1.5%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,079
+0.7%
Alle aandele
72,589
+0.6%
Hulpbronne 10
72,851
+1.9%
Industriële 25
90,637
-0.4%
Finansiële 15
14,797
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos