Springbok moet nóú geslag word

akkreditasie
Johann Maarman
Johann Maarman

Nooit was die tyd so ryp soos nou om die woord Springbok uit die leksikon van Suid-Afrikaanse rugby te verban nie. Die Springbok-embleem – as oorblyfsel van ’n voorheen neerdrukkende bestel – is meer ’n verdelende as versoenende simbool.

Nelson Mandela mag dit goed bedoel het om teen die grein van die breë demokratiese beweging die Springbok­embleem te behou – juis toe dit al op die offeraltaar was en gereed om geslag te word – maar die Springbok as handelsmerk van Suid-Afrikaanse rugby word nog gesien as ’n simbool wat polariseer en uitsluit.

Ons het gebaai in die euforie van 1995 toe eenheid in rugby voorgehou is as ’n bloudruk van hoe die reënboognasie moet lyk. Dié nierassigheid was pure oëverblindery, maar ter wille van die nasionale versoeningsprojek is dit getjap as demokrasie. Nou weet ons dit was net ’n foefie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos