Stellenbosch se nuwe Oude Leeskamer is ’n belegging in die toekoms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Leslie van Rooi.
Leslie van Rooi.

Die restourasie van die Oude Leeskamer in Stellenbosch is ’n voorbeeld van hoe daar deur ’n erfenisprojek belê word in die toekoms van ’n dorp, skryf Leslie van Rooi.

Die Jannie Mouton Stigting het onlangs die Oude Leeskamer op Stellenbosch gerestoureer en in hergebruik geneem. Dit is ’n sprekende voorbeeld van investering in die erfenis en moontlikhede van die groter dorpsgemeenskap van Stellenbosch.

Die gebou aan die hoek van Dorp- en Drostdystraat in Stellenbosch het oor sy geskiedenis heen verskeie eienaars gehad. So het die ruimte ook verskeie rolle in die Stellenbosse gemeenskap gespeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 310/5
Scotland 206/10
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos