Sulke klagtes mis punt van taaldebat

akkreditasie
Mense wat bekommerd is oor die toekoms van Afrikaans by die Universiteit Stellenbosch het hul stem in betogings soos dié laat hoor.  Foto: Jaco Marais
Mense wat bekommerd is oor die toekoms van Afrikaans by die Universiteit Stellenbosch het hul stem in betogings soos dié laat hoor. Foto: Jaco Marais

Klagtes oor persoonlike aanvalle en die verdagmaking van die Universiteit Stellenbosch se reputasie mis die punte van die taaldebat by dié universiteit, skryf Frederik R van Dyk.

Die jongste strategie van die US-bestuur en hul skynbare pryssangers soos Jan-Jan Joubert (“Taal-ding by die US is g’n Wim”) is om aanvalle op die bestuur se hantering van die taalstryd as ’n karakterslagting van die universiteit en die rektor af te maak.

Daarom ook die beweerde geheimsinnige propagandakomitee wat die taaldiskoers glo in die US-bestuur se guns moet swaai, volgens wat ’n fluitjieblaser aan Rapport (16 Mei 2021) gesê het. ’n Mens wonder of iemand soos Joubert dalk een van hul huursoldate is. Voorts verwys ek graag na die propagandakomitee as die Gestapo (Gemeente vir Engelstaligheid teen Afrikaanse protesorganisasies) soos in my artikel op LitNet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.86
+0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.08
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,839.94
-0.0%
Silwer
24.16
+0.0%
Palladium
1,999.00
-0.2%
Platinum
1,027.50
+0.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos