Swangerskap: Dié syfers skok

akkreditasie
Prof. Amanda Gouws Foto: Verskaf
Prof. Amanda Gouws Foto: Verskaf

Gauteng se departement van gesondheid het die afgelope week bekend gemaak dat 23 000 tienermeisies in 2020 swanger geraak het, waarvan 934 tussen 10 en 14 jaar oud was en 19 000 tussen 15 en 19 jaar.

Daarby is 2 976 swangerskappe in dié ouderdomsgroepe beëindig. Dit is onduidelik of die pa’s ander kinders is en/of ouer mans. By ’n groot persentasie van die swangerskappe was statutêre verkragting betrokke omdat kinders onder die ouerdom van 16 volgens wet nie kan instem tot seksuele omgang nie.

As daar nasionaal gekyk word (dié statistieke is ook hoog in Limpopo en KwaZulu-Natal) is daar ’n geweldige groot groep wat kinders kry, wat dus ook meer druk op die toekenning van kindertoelaes plaas. Die koste van dié swangerskappe word dus afgewentel na die belastingbetaler.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.53
+0.0%
Rand - Pond
21.13
-0.0%
Rand - Euro
17.60
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,811.22
-0.1%
Silwer
23.41
-0.3%
Palladium
1,893.00
-0.6%
Platinum
978.00
-0.8%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos