Taai keuses wag nou op die DA

akkreditasie
Leopold Scholtz.
Leopold Scholtz.

Dis ’n interessante beeld wat John Steenhuisen, tussentydse parlementêre leier van die DA, vandeesweek oor die toekoms van sy party gebruik het. Die DA, wat in die Mei-verkiesing soos “groot, blou drillerige jellie” na links en regs geneig het, moet “sy ruggraat terugkry”, het hy gesê.

Overgeset synde, die party moet besluit wie en wat hy is – ’n liberale party, of een wat alles vir almal wil wees.

Kom ons wees eerlik: Vir die meeste politieke leiers is dit ’n keuse tussen die duiwel en die diepsee. Wát jy ook al kies, in die huidige politieke konteks sal dit vir die DA ’n verloorkeuse wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos