Taal grondslag van kinders se grondslagfase

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jana Luther
Jana Luther

Met die eerste week se verwelkoming agter die rug, dalk ’n bietjie terg, ’n bietjie pla, is ’n hele groep gr. 8’s nou in die hoërskool. Van ontgroening, waar groentjies – soos groen vrugte – eers ryp gemaak moet word, hul groenheid op dikwels vernederende maniere weggevat word, hoor ’n mens gelukkig al hoe minder. Vir baie is die lewe reeds moeilik genoeg. Die beste waarop ’n mens kan hoop, is dat die gebruike en tradisies wat in dié eerste dae afgestof word, die nuwelinge deur die res van hul skoolloopbaan sal dra. Om van al die gr. 1’s – 2022 se paddabeentjies, parrabeentjies – nie te praat nie.

Liewe graadeen-parrabeen, ons kan maar net hoop dat jy, daar waar jy is, op die grondslag wat in hierdie fase vir jou gelê gaan word, sal kan bou.

’n “Instelling waar formele onderrig aan jong mense verskaf word”, só definieer die WAT “skool”. Vir baie kinders is dit ’n positiewe ervaring; die beste tyd van hul lewe. Vir ander – in wanfunksionerende gemeenskappe – is dit dwingelandy. Tydens die pandemie het meer as 750 000 kinders in Suid-Afrika die skool voortydig verlaat. Om wat te gaan doen?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 234/5
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.12
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,815.06
-0.2%
Silwer
23.48
+2.0%
Palladium
1,911.50
+1.8%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos