Te koop: Die Republiek van Suid-Afrika

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Esté Gross
Esté Gross

Daar is vir my iets vreesaanjaends én aanlokliks aan die woorde “voetstoots” en “voorheen geliefd”. As jy onlangs deur ’n snuffelgids geblaai het, miskien op soek na ’n winskopie, is jy veral op jou hoede as dié woorde iewers opduik.

Maar die bielie van ’n woord wat soos ’n wortel voor die neus van voornemende kopers geswaai word, is “potensiaal”.

Potensiaal is soos ’n soutpot in die middel van ’n groot, ronde tafel. Almal wat aansit vir ete het die vermoede dat die kos moontlik geuriger kan smaak met ’n tikkie sout daarby, maar slegs dié wat bereid is om hul arms ver genoeg uit te strek daarvoor, sal die kans kry om sout oor hul kos te gooi.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 1
Mamelodi Sundowns 0
besig om te laai... Regstreeks
Watford 1
Manchester City 3
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 0
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos