‘Teeparty’ dui op Afrika-fascisme in wording

akkreditasie
Die Nkandla-teepartytjie: Oudpres. Jacob Zuma en Julius Malema, leier van die EFF, glimlag breed terwyl hulle verlede Vrydag ’n koppie tee saam geniet.   Foto: EFF-Twitter
Die Nkandla-teepartytjie: Oudpres. Jacob Zuma en Julius Malema, leier van die EFF, glimlag breed terwyl hulle verlede Vrydag ’n koppie tee saam geniet. Foto: EFF-Twitter

Oudpres. Jacob Zuma is Suid-Afrika se beste voorbeeld van ’n soort Afrika-fascisme waarop Julius Malema homself ook skoei, skryf Christi van der Westhuizen.

Jacob Zuma en Julius Malema se “teeparty” by Nkandla die pas afgelope naweek is tipies van die politiek van spektakel wat dié twee bedryf.

Om daardie rede is dit ook irriterend vir mense wat nie in ’n swym van etniese of ras-chauvinisme vasgevang is, of by die twee se patronaat baat nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 80/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.02
-0.5%
Rand - Pond
21.26
-0.4%
Rand - Euro
18.08
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.31
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,771.47
+0.2%
Silwer
22.38
-0.0%
Palladium
1,792.00
+0.4%
Platinum
947.00
+0.7%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,903
+0.5%
Alle aandele
71,370
+0.5%
Hulpbronne 10
68,221
+1.0%
Industriële 25
93,671
0.0%
Finansiële 15
14,031
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos