Tim du Plessis: Dis dikwels die klein mannetjie wat die staat op sy neus laat kyk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tim du Plessis
Tim du Plessis

In die ANC kan elke Jan Rap en sy maat jou vertel wie was Solomon Mahlangu. Die kans dat enigiemand in die (eens) glorieryke bevrydingsbeweging die naam Mehlolo Tom Rikhoto sal ken, moet feitlik nul wees.

Mahlangu was ’n MK-vegter wat in 1977 saam met ’n mede-kameraad in ’n pakhuis in Johannesburg se middestad wou gaan wegkruip nadat die polisie hulle met ’n tas vol vuurwapens en handgranate betrap het. Eerder as omdraai en op hul agtervolgers vuur, het hulle twee ongewapende wit ooms op die perseel in Gochstraat doodgeskiet.

Albei is in hegtenis geneem en in November 1979 is Mahlangu (23) gehang nadat hy aan moord skuldig bevind is. Die ANC het hom as ’n held bewierook.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.41
-1.2%
Rand - Pond
21.50
-0.6%
Rand - Euro
18.89
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,009.02
-0.4%
Palladium
1,637.70
-0.5%
Goud
1,922.40
-0.3%
Silwer
23.59
-0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos