Tim du Plessis: Kiesers moet gewoond raak - dis oukei om teen die ANC te stem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Toe dit ná die munisipale verkiesings duidelik word die ANC gaan in verskeie groot metro’s die mag verloor tensy hy koalisies aangaan, het ’n eerste vlaag van RNE-koors ’n hele paar deugpronkers en ander ANC-liefies beetgepak.

“RNE” soos in die eerste twee jaar van die post-’94-era toe Nelson Mandela vir FW de Klerk en ’n handvol NP-ministers in ’n ANC-oorheerste regering van nasionale eenheid (RNE) opgeneem het.

Die ANC en die DA moet op dié patroon in die onbesliste metro’s “groot koalisies” vorm wat rampspoedige munisipale bestuur kan regruk en werk maak van kieserswoede en apatie, was die refrein van die RNE-lied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 1
Mamelodi Sundowns 0
besig om te laai... Regstreeks
Watford 1
Manchester City 3
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 0
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos