Tim du Plessis | RDK moet oop kaarte speel oor wittes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Tim du Plessis
Tim du Plessis

Die afgelope week het die Regterlike Dienskommissie (RDK) weer die vooraanstaande regsfiguur regter David Unterhalter afgewys as regter in die konstitusionele hof (KH).

Unterhalter sluit hom aan by ’n uitgelese groep kandidate vir regterlike ampte vir wie die RDK die deur toegeklap het, vermoedelik omdat hulle wit mans is. Onder hulle tel adv. Geoff Budlender SC, die menseregte- en arbeidsprokureur Halton Cheadle en die alombekende regter Dennis Davis (vir die KH).

Die RDK het die vermaarde adv. Jeremy Gauntlett QC SC vier keer geblok vir die hooggeregshof en een keer vir die KH. Sy “sonde”, benewens velkleur, is dat hy hoofregter Mogoeng Mogoeng kwansuis beledig het toe hy, heel tereg, gesê het in ’n sekulêre staat behoort ’n hoofregter nie in die openbaar te sê hy glo God het hom “geroep” tot sy amp nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 93/5
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.0%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.5%
Goud
1,781.42
-0.0%
Silwer
24.17
-0.5%
Palladium
2,016.61
-2.7%
Platinum
1,050.40
-0.1%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.7%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos