Tim du Plessis: Spaar ons die gesanik oor Pauw

akkreditasie

In die laat 1990’s was Donald G. McNeil Jr. in Johannesburg ’n korrespondent vir The New York Times, die koerant waar hy in 1976 begin werk het as ’n kopie-bode.

’n Lang loopbaan het gevolg tot vandag, waar hy ’n voorste beriggewer is oor die Covid-19-pandemie.

Maar oor ses dae eindig dié loopbaan op ’n suur noot. McNeil is uitgedwing nadat ’n groep jonger kollegas by die Times hom “gekanselleer” het omdat hy byna twee jaar gelede eendag die n-woord gebruik het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.26
+0.5%
Rand - Pond
20.48
+0.9%
Rand - Euro
17.09
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.82
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,816.17
-0.2%
Silwer
23.35
-0.7%
Palladium
2,363.00
+1.2%
Platinum
1,037.00
+0.3%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,933
-0.6%
Alle aandele
73,344
-0.6%
Hulpbronne 10
75,210
-0.1%
Industriële 25
90,294
-1.3%
Finansiële 15
14,905
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos