Deel

Trooskos, Kim Kardashian en grendeldiëte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Artikels oor trooskos was veral met die eerste streng grendeltyd volop in die media. Lasagne met smelt-in-die-mond-witsous, bobotie met vreeslik baie Mrs Ball’s, souskluitjies en sagopoeding. Alles met regte room, baie botter en konkoksies wat lekkerder as lekker is.

Huisgebonde per wet en vol selfbejammering, eksperimenteer ek met resep ná resep. Dit werk. Dit troos. Hoe meer suksesvolle smulgeregte ek maak, hoe beter voel ek. Darem iets wat die wet en die politici nie van jou kan weerhou nie. Dit versag die vuishou en skok van die landwye miserabelheid wat dreig om almal in te sluk.

Maar anders as op sigaretpakkies waar jy ingelig word oor die gevare van nikotien, kom die resepte sonder waarskuwings. En met dié dat jy nêrens heen mag gaan om oefening te kry nie, pak die vetrolletjies stadig maar seker aan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos