‘Trots’ op watter geskiedenis dan?

akkreditasie
Moenie Eugène de Kock onderbeklemtoon nie . . . Foto: Gallo Imanges
Moenie Eugène de Kock onderbeklemtoon nie . . . Foto: Gallo Imanges

Die aanleiding vir dié vraag is ’n prikkelende rubriek wat dr. Lindie Koorts, ’n opkomende, knap historikus verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat, verlede week geskryf het.

Koorts word gekonfronteer met ’n vraag waarmee alle historici te make kry: Is jou taak om trotswees op jou eie mense se geskiedenis te bevorder, of moet jy eerder na die negatiewe bagasie kyk?

In die Afrikaners se geval – en Koorts identifiseer haar sonder skroom as Afrikaner – is die vraag of jy die fokus laat val op (sterk vereenvoudig) genl. Christiaan de Wet of kol. Eugène de Kock? Die een wat heldhaftig vir sy land en volk gestry het; die ander wat in sy slagoffers se harte voortleef as ’n misdadiger?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 138/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos