Tuinmaak as ’n politieke daad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alida Kok
Alida Kok

In die twee wêreldoorloë is groente-, vrugte- en kruietuine in openbare parke en private tuine in Amerika, Brittanje, Kanada, Australië en Duitsland aangeplant.

Regerings het gemeenskappe aangemoedig om hul eie kos in dié victory gardens te groei. Kos wat só verbou is, is saam met rantsoeneringseëls gebruik om druk op openbare kosvoorraad, veral in Europa, te verminder. Dié “oorlogstuine” het gemeenskappe bemagtig en burgerlike moraal bevorder. Dit het mense betekenis gegee omdat hulle deur hul handearbeid tot die oorlogspoging kon bydra. In Brittanje is oop stukke grond, ornamentele tuine, grond langs spoorlyne en sportvelde in kos­tuine omgeskep. In Londen het selfs ’n bomkrater ’n victory garden geword.

Die tuinmaakbeweging was ’n reaksie op die oorlog, maar regerings het dit ook aangemoedig om solidariteit aan die tuisfront te skep. Pamflette met slagspreuke soos: Dig on for victory, Sow the seeds of victory, War gardens for victory en Our food is fighting, is in die openbaar aangebring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Pretoria Capitals 51/2
MI Cape Town 159/10
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 0
West Indies 112/0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Newcastle United 1
West Ham United 0
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
+0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos