Tussen die sneeu en blommetjies, kies ek telkens die sneeu

akkreditasie
Foto ter illustrasie. Foto: Jaco Marais
Foto ter illustrasie. Foto: Jaco Marais

In ’n wonderlike Bolandse blomjaar, gepaard met sneeu, waar groen koringlande nou die voorspel tot groot oesverwagtinge is, kan dit kwalik beter.

My vriend Willem de Waal, saaiboer van Moorreesburg, verwys daarna as “gebukkend onder die genade”. Bedoelende so groot is die seën van bowe dat jy gebukkend is onder die gewig daarvan.

Dit beklemtoon die milde skouspel van sneeu en veldblomme wat ons vanjaar beleef, maar as ek moet kies, sal dit die sneeu wees en nie die blommetjies wat mense nou so bekoor en laat rondry nie. Dikwels tot die ergernis van boere.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.21
-0.2%
Rand - Pond
19.85
-0.4%
Rand - Euro
16.86
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,814.36
+0.2%
Silwer
21.45
+1.6%
Palladium
1,989.00
+2.1%
Platinum
943.00
-0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos