Tutu, ’n kompas en vredemaker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu.  Foto: Gallo Images
Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu. Foto: Gallo Images

Môre vier emeritus aartsbiskop Desmond Tutu sy 90ste verjaardag. Ons moderne geskiedenis kan nie sonder erkenning van sy aandeel geskryf word nie. Man van vrede, Nobelpryswenner. Man van onbesproke integriteit. Voorsitter van die Waarheid-en-versoeningskommissie, morele kompas van die nasie.

Vir die grootste deel van sy lewe was Tutu die verpersoonliking van die stryd om geregtigheid, wat in die ou Suid-Afrika dikwels met harde en snydende woorde gepaardgegaan het. “As jy neutraal staan te midde van ongeregtigheid, dan kies jy die kant van die verdrukker,” het hy gesê. Met sy borrelende sin vir humor, dikwels ten koste van homself, het hy internasionaal bekendheid verwerf vir sy stryd teen apartheid. Plaaslik het hy opgestaan vir die vertraptes en onderdruktes. Vol hoop het hy ons met ons politieke bevryding die “reënboognasie van God” genoem.

Die ANC kon nie die afgelope dekade of wat die hoop en visie wat Tutu aan hom toevertrou het, volbring nie. Die party wou hom ignoreer en selfs verneder, maar weer het hy met morele klaarheid gesê: “Julle verteenwoordig my nie, julle verteenwoordig net julself.” Snydend en op die man af het hy die morele korruptheid van oudpres. Jacob Zuma en sy kabinet uitgewys toe sy vriend die Dalai Lama se visum om Suid-Afrika te besoek, geweier is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.86
+0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.08
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,840.13
-0.0%
Silwer
24.16
+0.0%
Palladium
1,999.00
-0.2%
Platinum
1,027.00
0.0%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos