Twee plus twee sal uiteindelik wel vier maak

akkreditasie
Annelie Botes
Annelie Botes

Seker tien jaar gelede het ek ’n storie gelees oor ’n klubhuis wat by ’n krieketklub in Engeland afgebrand het. Nou kan ek nie die inne en uite van die storie mooi onthou nie, maar dis nie belangrik nie.

Daar is ’n ondersoek na die brand gelas, maar die eksperts kon nie fout vind met die bedrading of met enigiets nie. Daar is ook geen spoor van brandstigting met iets soos petrol nie.

In die kombuis is die verkoolde oorblyfsels van ’n haas gevind. Maar behalwe dat hy kom kos soek en in die brand vasgekeer is, was daar geen verbintenis tussen die haas en die brand nie. Almal het net die arme haas jammer gekry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bulls 19
Pumas 26
besig om te laai... Regstreeks
Royal AM 0
Orlando Pirates 2
Rand - Dollar
15.64
+0.5%
Rand - Pond
19.73
+0.4%
Rand - Euro
16.76
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,853.45
+0.1%
Silwer
22.08
+0.2%
Palladium
2,066.50
+2.3%
Platinum
956.00
+0.6%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos