Uit Pandora se kruik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: ISTOCK
Foto: ISTOCK

Die Pandora Papers is ’n versameling van 11,9 miljoen dokumente wat die persoonlike sakebelange en betrokkenheid van staatsleiers, invloedryke individue en sakelui ontbloot.

Dit is die grootste lekkasie van dokumente nóg en volg op ’n ondersoek wat twee jaar geduur het en waarby 600 joernaliste van 117 lande betrokke was. Van die Suid-Afrikaanse media-entiteite wat deel was van die ondersoek is Carte Blanche en die amaBhungane-sentrum vir ondersoekende joernalistiek.

Sedert die opspraakwekkende uitreiking van inligting deur Wiki-Leaks in 2006 onder leiding van die Australiër Julian Assange het ’n reeks soortgelyke en omvangryke lekkasies gevolg. Dit sluit in Cablegate, ’n lekkasie in 2010-’11 van ongeveer 250 000 dokumente van die Amerikaanse departement van buitelandse sake, wat strek van 1966 tot 2010.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos